NewsSchools

KYK: Ram se Graad 7’s oor hoërskool toe gaan

Laerskool Randfontein se Graad 7’s is opgewonde om in 2021 hul hoërskool-loopbaan te begin.

Die Herald het ‘n draai gemaak by Laerskool Randfontein (Ram) se Gaad 7’s om uit te vind waarna hulle die meeste uitsien in die hoërskool in 2021.

Kyk hier:

 

Dean Dippenaar.
John Holmes.
Taegan Fortuin.
Danè Fourie.

Related Articles

Back to top button