NewsSchools

KYK: Riebeeckrand se Jerusalema-dans … tot die hoof dans

Leerders, onderwysers en selfs die hoof neem deel aan die Jerusalema-dans.

HoĆ«rskool Riebeeckrand se leerders ā€“ en hul hoof ā€“ het onlangs dieĀ Jerusalema-dans met mening uitgevoer.

Volgens Elzeri Wright, skoolwoordvoerder is daar binne 12 uur meer as 17 000 keer na die video gekyk, en kommentaar het ingestroom.

Kyk hier:

Elize Scholtz het gesĆŖ, “Baie baie goed gedoen julle, julle is ā€˜n top span”. Pieter White het gesĆŖ, ā€œEen van die bestes wat ek al gesien hetā€. Sy noem ook dat die hoof, Annelize van den Berg, die uitdaging aan die gang gesit het.

Selfs die hoof het aan die Jerusalema-dans deelgeneem. Foto: Skermgreep

Die hoof en personeel het die juniorraad uitgedaag met hutsmerke #DieJuniorraadIsBang, #DieOnniesIsAanDieGang. Die uitdaging is onmiddellik aanvaar en het groot pret vir die onderwysers en die juniorraad verskaf,” het Elzeri vertel.

“Die leerders was baie kreatief en het spontaan opgetree deur dansbewegings by te voeg om die video uniek en anders te maak. Dit is werklik ā€˜n unieke vertolking en beeld die hart, gees en kultuur van Riebeeckrand uit.”

Leerders van Hoƫrskool Riebeeckrand in aksie. Foto: Skermgreep.

 

Related Articles

Back to top button