NewsSchools

Riebeeckrand gesels in Engels

Leerders van Riebeeckrand presteer weer tydens die jaarlikse interne Public Speaking-kompetisie.

Hoƫrskool Riebeeckrand is al baie jare lank bekend vir hul uitstekende Public Speaking-prestasies.

Op Maandag, 2 Maart en Woensdag, 4 Maart het hulle hul jaarlikse interne Public Speaking-kompetisie gehou. Daar was geen voorgeskrewe temas nie, en die leerders se praatjies kon oor enige onderwerp handel.

“Die leerders het die beoordelaars beĆÆndruk met hul uitstekende redenaarstalent en selfvertroue,” het skoolwoordvoerder Elzeri Wright vertel.

Die top drie wenners van die interne Public Speaking-kompetisie is soos volg:

Juniors:

ā€¢ Eerste: Dryton Barnard

ā€¢ Tweede: Christiano da Corte

ā€¢ Derde: Boipelo Matsimele

Seniors:

ā€¢ Eerste: Devonique Breedt

ā€¢ Tweede: Werner GabriĆ«l

ā€¢ Gesamentlik derde: Ivana Strydom en Thulani Mainguele

Elzeri het bygevoeg dat Hoƫrskool Riebeeckrand baie trots is op al die leerders wat aan die interne Public Speaking-kompetisie deelgeneem het.

Riebeeckrand wens al hul Public Speaking-spanne sterkte toe met die kompetisies waaraan hulle deur die loop van die jaar gaan deelneem.

Related Articles

Back to top button