NewsSchools

Rappies groet sy hoof, Meneer Carel Stoop, na 23 jaar

Meneer Carel Stoop roep Laerskool Rapportryer na 23 jaar van toegewyde diens vaarwel toe.

Carel Stoop het Laerskool Rapportryer na 23 jaar se diens op Woensdag, 26 Februarie gegroet.

“My hoofdoel was om ‘n gelukkige en beter skoolomgewing vir leerders en personeel te skep,” het hy gesê.

Carel Stoop sê totsiens vir die leerders. Foto: Michelle Roodt.

Carel het gesê hy was bevoorreg om sy 65e verjaarsdag saam met die leerders van sy geliefde skool te kon vier, boonop op die dag van sy aftrede.

Related Articles

Back to top button