Hoërskool Jan Viljoen se nuwe groep Graad 8-leerders het hulle gate uit geniet by die 2020-groentjiekonsert.
Na weke van groentjies wees is die Graad 8’s nou amptelik deel van die Jannas-gesin. Hulle het hul ontgroeningstyd afgesluit deur die jaarlikse groentjiekonsert aan te bied.
Loer gerus hier wat die Graad 8’s vir die gehoor aangebied het …
KYK HIER: