Sewe nuwe onnies by Riebeeckrand

Hoërskool Riebeeckrand het sewe nuwe personeel vir die 2020-skooljaar verwelkom.

Hoërskool Riebeeckrand het vanjaar jaar sewe personeel ryker geword.

Die skool het onlangs vir Carla Eckley, Mekayla van der Merwe, Franco Tiedt , Cherevé Viljoen, Esmelinda Olivier, Riaan Mouton en Marizanne Bergh hartlik verwelkom.

“Ons stel graag die nuwe personeel voor en hoop dat hulle baie goeie herinneringe in hierdie nuwe fase van hulle lewe sal bou,” het Elzeri Wright, skoolwoordvoerder gesê.

Exit mobile version