NewsSchools

Riebeeckrand-groentjies hou waatlemoenfees

Hoƫrskool Riebeeckrand se 2020-seniorraad het die nuwe groep Graad 8's op Dinsdag 14 Januarie met 'n waatlemoenfees verwelkom.

Die nuwe groep Graad 8’s van HoĆ«rskool Riebeeckrand het hul eerste nieamptelike hoĆ«rskooldag op Dinsdag, 14 Januarie met ‘n waatlemoenfees afgeskop.

Theodoir van Staden word deur die Graad 8’s geteiken.

Daar was waatlemoene net waar jy kyk en die groentjies het die perfekte weer goed benut.

Hulle het deur ‘n sprinkelaar gehardloop, waatlemoen geĆ«et en mekaar goed met die skille besmeer.

Waatlemoenskille lĆŖ die hele veld vol.

 

Die Graad 8’s geniet die dag.

 

Divan Oosthuizen praat met ‘n groep Graad 8’s.

Related Articles

Back to top button