NewsSchools

VIDEO: Nuwe Graad 1’s van Rappies oor ‘grootskool’

Nuwe groep Graad 1's is opgewonde om in 2020 hul eerste skooljaar by Rappies te begin.

Die Herald het ‘n draai gemaak by Laerskool Rapportryer se Gaad 1’s van 2020 om uit te vind waarna hulle die meeste uitsien in hul eerste grootskooljaar.

Zandri Muller.
Kaylee Delport.
Delano Brits.
Bertho van der Merwe.
Tihan Barnard.

Related Articles

Back to top button