VIDEO: Jannas-matrieks opgewonde oor nuwe skooljaar

Hoërskool Jan Viljoen se matrieks van 2020 is reg vir die nuwe skooljaar.

Die Herald het by Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) gaan kuier om uit te vind waarna vanjaar se matrieks uitsien.

Monique van Dyk.
Jacorene Visser.
Henro Steyn.
Divan de Jager.

Exit mobile version