NewsSchools

Hier is die hoofdogter en -seun van Ram vir 2020

Laerskool Randfontein het op 6 November hul leierinhuldiging gehad waar die nuwe groep leiers asook die hoofseun en -dogter vir 2020 bekendgemaak is.

Hanco van Staden en Alexia Smyth is as Laerskool Randfontein se hoofseun en -dogter vir 2020 aangewys.

Volgens Steve Greyvenstein, adjunkhoof by Laerskool Randfontein, sien die nuwe leiers uit na die taak wat hulle in 2020 gaan verrig.

Laerskool Randfontein is baie trots op die leerders wat as leiers vir volgende jaar gekies is,” het hy gesê.

Related Articles

Back to top button