Local newsNews

Vroue brei en hekel prosteses

Vroue van verskeie takke van die Vroue Landbou-Unie, van Randburg tot hier in Randfontein, het saamgewerk om meer as 900 gebreide of gehekelde prosteses aan die Knitted Knockers-organisasie op Vrydag, 25 Oktober in Krugersdorp te oorhandig.

Dié organisasie sal dit versprei onder vroue reg oor die land wat ‘n mastektomie ondergaan het.

Volgens Dana Biddle, medestigter van Knitted Knockers was die dag ‘n groot sukses. Hulle bedank elke vrou wat bygedra het.

Besoek hul webwerf [https://www.knittedknockers.org/] vir meer inligting.

Die prosteses wat oorhandig is.

Related Articles

Back to top button