Local newsNews

‘n Insameling om dankie te sê

Isabelle Steyn gee terug aan die mense van Fochville wat haar help.

Isabelle Steyn, 45, van Helikonpark is tans besig met ‘n insamelingsprojek vir kinders wat in ‘n huis van veiligheid in Fochville woon. Sy het ‘n paar besighede genader om vir haar goedere te skenk. Volgens Isabelle is die doel van hierdie insameling om dankie te sê dat hulle so mooi na die kinders omsien, en dit regtig met liefde doen.

‘n Aantal besighede en individue het onderneem om mettertyd speelgoed, klere en ander basiese benodigdhede vir haar te bring, wat sy dan by die huis in Fochville sal gaan aflaai.

 

Related Articles

Back to top button