Foto’s: Pret en plesier by Connies Colour Run en Karnaval

Daar was kleur, musiek, kos en vet pret by die Connie Mulder Sentrum se karnaval en Colour Run die afgelope naweek.

Die Connie Mulder Sentrum het op Saterdag, 5 Oktober hul Colour Run en Karnaval in Wilbotsdal aangebied.

Dit is elke jaar een van die sentrum se grootste fondsinsamelingsgeleenthede.

Lady die hond, Ronel Kloete en Pierri Els.

Mense het in groot getalle opgedaag om die sentrum te ondersteun.

Rochelle Adams, Hester Jordaan, Bets Froneman en Hannetjie Marx doen diens by die poedingstalletjie.
Jan en Colleen Pienaar, saam met Adele, Ryno en Divan Botha.
Melandie Oelofsen by die gebakstalletjie.
Kinders geniet die springkasteel.
Adele Botha en Colleen Pienaar na die Colour Run.
Piet Swart, Mafia die Kameel en Pule Majoro, die hanteerder.
Eric Lira, Damean Roast en Pieter Enslin is van kop tot toon met poeier bedek.
Simon Powell ry op ‘n kameel se rug terwyl die hanteerder die dier lei.
Geynor Hall en Gisela Hall maak ‘n kleurvolle prentjie.
Kabous en Carli Jansen van Rensburg.
Rina Barnard, Lenie Willemse en Mariet Dippenaar by die gewilde pannekoekstalletjie.
Team Fitness Freaks wys hul kleure.
Motorfietse van beskou kon word.
Dié motor het baie aandag getrek.
Orefile Mpadisang en Lethabo Mohlaoli neem ‘n blaaskans na die 5km.
Smullekker pannekoek wat te koop was.
Frikkie van den Berg nadat hy die 5km afgelê het.
Jay Kruger is baie trots na die Colour Run.

 

Exit mobile version