#MunisipaleMaandag: Riool wat stroom ‘n gesondheidsrisiko

KYK: Raadslid Ellik de Lange is bekommerd oor die gevaar wat ‘n rioolprobleem stel.

Ellik de Lange, DA-raadslid vir die Greenhills-omgewing het sy kommer uitgespreek oor riool wat al die afgelope twee weke op die hoek van Homesteadlaan en Tambotiestraat uitstroom.

Volgens De Lange hou dit ‘n groot gesondheidsrisiko vir die inwoners van Randfontein in.

“Niks word aan die probleem gedoen nie want die munisipale werkers staak mos al die afgelope vyf weke,” het De Lange gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version