KYK: Riebeeckrand se Game of Times-revue

Hoërskool Riebeeckrand se revue vanjaar met Game Of Times as die tema was een vir die boeke.

Op Dinsdag, 17 September het Hoërskool Riebeeckrand beïndruk met hul en Game Of Times Musical-revue.

Volgens Leona Esterhuyse, een van die organiseerders van die revue, het talle bejaardes spesifiek dié vertoning bygewoon wat gevul was met komedie, danse en sang. Verskeie karakters, waaronder Romeo en Juliet, nuuslesers, Elvis en Winnie Madikizela Mandela het die gehoor beslis stomgeslaan met hul optredes.

Lamont van Niekerk, speel Elvis

Leona het bygevoeg dat leerders sedert Februarie met voorbereiding vir die revue begin het, en is daar twee keer per week twee uur lank geoefen. Die hoofkarakters het een keer per week vier uur lank geoefen. Meer as 100 leerders was deel van die produksie.

Chantalee Wiggins.
Die groep Jazz Time.
Zhuandre Eloff
Die dansgroep HRD.
JP Bouwer as ‘n hoof en Tenika Pedro as Winnie Madikizela.
Die groep Rock Time.
Die groep HRD.
Lise-Mari van der Merwe.
David Kuduntwane, wat Danny speel.
Die groep Rock Time.
Die groep HRD.
Devonique Breedt as Juliet en Collin da Corte as Romeo.
Wjanik Beneke, wat Fairy speel, en Tiaan van Tonder wat Andre speel.
Die lede van die 2019 Riebeeckrand revue.
Die groep Soweto Step.
Die groep Rock Time.
Die revue-groep van 2019.
Die groep Rock Time.
Chelne Olivier.

 

Exit mobile version