Skoolhoof Leon Haupt, Elri Bosman, Jennifer Roebl en Morne Nienaber by van die goedere wat ingesamel is.
Laerskool Randfontein het die kwartaal koeldranke en niebederfbare produkte vir die Connie Mulder Sentrum se karnaval ingesamel.
Kaiden Wuetrich (voor), Dane Fourie en Dean Moolman besig om die niebederfbare produkte uit te sorteer.
Volgens die skool sal die goedere tydens die karnaval op 5 Oktober verkoop word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.