Jannas is trots om hulle topbestuur vir 2019/ 2020 aan te kondig. Dit is ‘n sterk groep wat Hoërskool Jan Viljoen se naam behoorlik hoog gaan hou.
Hier is hulle:
President: Jacorene Visser
Vise-president: Daleen Nel
Vise-president: George Schmülling
Sekretaresse: Monique van Dyk
Sport: Juante van Tonder
Kultuur: Nicolene van Dyk
Bemarking: Madeline Steynberg
Religie: Divan de Jager
Akademie: Henro Steyn