Local newsNews

Elke bietjie sal help

'Mense moet dit doen omdat hulle trots is op die plek waar hulle bly' - dominee Carel Pienaar.

Die Herald het onlangs met dominee Carel Pienaar gaan gesels oor hoekom hy rommel in sy woongebied opgeruim het.

Carel, wat Donderdag, 29 Augustus sy deel gedoen het om die area netjies te hou, het gesê, “As elke persoon net rondom homself ‘n bietjie opruim, sal dit klaar beter gaan”.

Hy wil hê mense moet weet dat al doen jy net ‘n klein gedeeltetjie, sal alles klaar beter verloop.

Mense moet dit doen omdat hulle trots is op die plek waar hulle bly.”

Related Articles

Back to top button