#ThrowbackThursday – 14 August 1987

The Herald goes back, way back, to 14 August 1987, for this week’s #ThrowbackThursday.

It’s #ThrowbackThursday and the Herald went back in time to 14 February 1987 to see what was in the news.

On the back page we reported that the first team of the Randfontein Rugby Club already had won the league, having beaten Pirates 32–16. This was a great achievement, especially because there were still fixtures left to play.

The Herald has since caught up with Johan Cronje, current chairman of the club, to reflect on 1987’s achievement and to update us on what the club has been up to in the last three decades.

Other news that made headlines at the time includes:

Die jaarlikse Burgemeestersportdag was weer ‘n reuse sukses. Van vroeg die Saterdagoggend tot laat die middag het sportmanne en -vroue aan hul geliefkoosde sport deelgeneem om te bepaal wie Randfontein se sportman en sportvrou gaan wees. Daan Badenhorst was die 1987
Sportman van die Jaar en Mariza Seegers die Sportvrou van die Jaar.

 

Op bladsy 1 – Die bitterheid oor sogenaamde ‘suur’ varsmelkprodukte wat die vorige week deur Dairy Flo Melkery van Krugersdorp versprei is, is opgelos en die Wes-Randse huisvroue glimlag weer nadat die maatskappy se top bestuur drastiese stappe geneem het om die ‘probleem’ op te los. Nadat ses verskillende navorsingsentra genader is om ‘n verskeidenheid toetse uit te voer, is die vabond wat al die suur gesigte veroorsaak het, en die bittersuur smaak aan die melk verleen het, geïdentifiseer as ‘Brassica oleracea’.

 

National Kidney Week was established as part of a massive awareness and fundraising campaign at the Johannesburg Hospital.

 

Johan Rossouw, voorsitter van die Randfonteinse Rugbyklub oorhandig ‘n tjek van R500 and raadslid Jimmy Kitching, voorsitter van die Vriendskaptuiste, nadat Johan in ‘n spesiale borgskapwedstryd tydens die Burgemeestersportdag gespeel het. By hulle staan een van die borge, Butch Jacobs, en die president van die rugbyklub, Gert Augustyn.

 

Randfontein sportswomen playing softball in 1987.

 

Randfontein Rugby Club won the league having beaten Pirates 32-16. This was a great achievement as there were still fixtures left to play but it wouldn’t matter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version