Local newsNews

Musiekpret vir Just In Time

Op Saterdag, 13 Julie, gaan daar ‘n spesiale Musiekpret-aand by die Ruimsig Country Club aangebied word om fondse vir Just In Time Baby Sanctuary in te samel.

Die dae voor die Musiekpretaand gevul met pret, musiek en heerlike kos ten bate van Just In Time Baby Sanctuary aanbreek, raak al hoe minder.

Just In Time in Greenhills is ‘n plek van veiligheid en ontvang geen staatsbefondsing nie. Hulle maak staat op die welwillendheid en vrygewigheid van die gemeenskap, asook fondsinsamelings soos dié.

Op Saterdag, 13 Julie, gaan daar ‘n spesiale Musiekpretaand by die Ruimsig Country Club aangebied word om fondse vir Just In Time in te samel.

Dit gaan egter ‘n fondsinsameling met ‘n verskil wees en beloof om ‘n aand vol pret, plesier en goeie geselskap te wees.

Vir meer inligting of om jou plek te bespreek, skakel gerus 082 571 6650 of stuur ‘n epos na info@worthit.co.za.

Related Articles

Back to top button