Nekita Behr op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Laerskool Randfontein (Ram) het onlangs hul Mnr en Mej Rammie gekies.
Die tema was ‘n ‘Koninklike belewenis’ en buiten die asemrowende dekor het die organiseerders seker gemaak dat die gehoor elke sekonde vermaak word. Daar was tussendeur kort tonele van die koning en sy hofnar, asook uitvoerings deur ‘n balletdanser en ‘n operasanger. Dit is gevolg deur ‘n buikdanser en ‘n vuurblaser.
Tiané Taljaard en Dean Nel was die groot wenners van die aand en is onderskeidelik as Mej Superieur en Mnr Superieur aangewys. Foto: Jaco-Mari Futcher.
“Ek dink dit is belangrik dat kinders wat nie in sport of akademie presteer nie, die geleentheid kry om aan iets anders deel te neem. Die leerders geniet die Mnr en Mej Rammie-kompetisie baie en dis iets wat hulle vir die res van hul lewens onthou,” het Diane Matthews, hooforganiseerder van kompetisie gesê. Sy het die funksie saam met Reinette Herbst en Sanrie Nell gereël.
Hier is die wenners van al die kategorieë:
• Mej Petite
Teonay da Silva (wenner)
Jenine Hörneman (eerste prinses)
Amerie Herbst (tweede prinses)
• Mnr Petite
Aiden Carlson (wenner)
Jimmy Reynolds (eerste prins)
Stefan Pretorius (tweede prins)
• Mej Junior
Tay Nel (wenner)
Teagan Vorster (eerste prinses)
Shaylin Potgieter (tweede prinses)
• Mnr Junior
Malan Bosman (wenner)
Dylan Venter (eerste prins)
Lodewyk Marais (tweede prins)
• Mej Senior
Sharica Bondesio (wenner)
Michelle Combrinck (eerste prinses)
Keneisha Coetzee (tweede prinses)
• Mnr Senior
Francois Strydom (wenner)
Dian Taljaard (eerste prins)
Ruan Botha (tweede prins)
• Mej Superieur
Tiané Taljaard (wenner)
Elri Bosman (eerste prinses)
Alexia Smyth (tweede prinses)
• Mnr Superieur
Dean Nel (wenner)
Gus Pietersen (eerste prins)
Jean Liebenberg (tweede prins)
Teony da Silva op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Nadine Scheepers op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Nekita Behr op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Hendrik Nolan op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Ruben de Beer op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Gus Pietersen, eerste prins, Dean Nel, Mnr Superieur en Jean Liebenberg, tweede prins. Foto: Jaco-Mari Futcher.Elri Bosman, eerste prinses, Tiané Taljaard, Mej Superieur, en Alexia Smyth, tweede prinses. Foto: Jaco-Mari Futcher.Die tema was ‘n ‘Koninklike belewenis’ en die dekor was asemrowend. Foto: Jaco-Mari Futcher.Gus Pietersen, eerste prins, Dean Nel, Mnr Superieur en Jean Liebenberg, tweede prins. Foto: Jaco-Mari Futcher.Tiané Taljaard en Dean Nel was die groot wenners van die aand en is onderskeidelik as Mej Superieur en Mnr Superieur aangewys. Foto: Jaco-Mari Futcher.Gus Pietersen, eerste prins, Dean Nel, Mnr Superieur en Jean Liebenberg, tweede prins. Foto: Jaco-Mari Futcher.Jody-Leigh Venter op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Die aand se vermaak het buikdansers en vuurblasers ingesluit. Foto: Jaco-Mari Futcher.Elri Bosman, eerste prinses, Tiané Taljaard, Mej Superieur, en Alexia Smyth, tweede prinses. Foto: Jaco-Mari Futcher.Michelle Combrinck op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Die aand se vermaak het buikdansers en vuurblasers ingesluit. Foto: Jaco-Mari Futcher.Amahle Sello op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.Dylan Venter op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!