Local newsNews

#ThrowbackThursday – 22 Mei 1987

Die Herald gaan terug na 22 Mei 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.

Dis #ThrowbackThursday en die Herald het teruggekyk oor die nuusgebeure in die 22 Mei 1987-uitgawe.

In dié uitgawe was dit vir wyle Frans du Toit, bekende apteker in Randfontein ‘n voorreg om in Wyk 2 Randgate genomineer te word om in die munisipale tussenverkiesing te staan. Hy was ook die burgemeester van Carletonville.

Hy was getroud met Hettie en die Herald het haar 32 jaar later opgespoor om met haar oor haar oorlede man te gesels.

Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:

Lara van der Mey of Pretoria was one of the vintage models posing with a 1938 Chrysler, which took part in 1987 Total National Tre-War Vintage Rally.

 

‘n Oorkondetoekenning is daardie week by ‘n spesiale vergadering van Westonaria se Stadsraad
aan die firma Truter, Crous, Wiggel & Vos gedoen.

 

Greenhills Dancing Studio encourages locals to take up dancing.

 

Mike Mills was in a new time slot on 702 in 1987.

 

National Pet Care Week was celebrated from 30 May to 6 June 1987.

 

This article in the Herald encouraged a healthy lifestyle and provided tips that could be used in the home.

 

M-Net introduced a way to block offensive language in its programmes, which audiences could use, especially during family times.

Related Articles

Back to top button