Jannie Janse van Vuuren het weer rede om te glimlag.
Meer as twee maande gelede was hy in ‘n ernstige motorfietsongeluk in Condorrylaan in Helikonpark betrokke en is sy been bo die knie geamputeer.
Nadat Jannie vir meer as twee maande geen inkomste verdien het nie as gevolg van die amputasie, doen hy weer waarvoor hy lief is – hy sny hare.
Lees meer hier:
Die 46-jarige is ook in Randfontein en Witpoortjie bekend as Jannie Barber en hy is die afgelope 30 jaar ‘n haarkapper.
Lees die volledige opvolgonderhoud met Jannie Barber in die Herald se 17 Mei-uitgawe.