Dis #ThrowbackThursday en die Herald kyk vandag na die nuusgebeure waaroor daar in sy 1 Mei 1987-uitgawe berig is.
In dié uitgawe het Hoërskool Riebeeckrand hul gewilde kaskardag en kermis aangekondig. Annelize van den Berg, die hoof van Hoërskool Riebeeckrand, het gesê dat die kaskardae nog al die jare groot pret was.
“Die kaskardag en die kermis loop hand aan hand. Leerders geniet sulke dae vreeslik en ons het spesiale trofeë vir die wenners,” het sy gesê.
Ander interessante opskrifte in dié uitgawe is:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.