Local newsNews

#ThrowbackThursday – 1 Mei 1987

Die Herald gaan ver terug na 1 Mei 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.

Dis #ThrowbackThursday en die Herald kyk vandag na die nuusgebeure waaroor daar in sy 1 Mei 1987-uitgawe berig is.

In dié uitgawe het Hoërskool Riebeeckrand hul gewilde kaskardag en kermis aangekondig. Annelize van den Berg, die hoof van Hoërskool Riebeeckrand, het gesê dat die kaskardae nog al die jare groot pret was.

“Die kaskardag en die kermis loop hand aan hand. Leerders geniet sulke dae vreeslik en ons het spesiale trofeë vir die wenners,” het sy gesê.

Ander interessante opskrifte in dié uitgawe is:

Leigh Riederer started a new campaign, Operation Waste Collection, and encouraged schools to take part and recycle unusable products.
Wayne Smith came third overall at Syringa Spa’s Motocross championships in 1987.
Matron P Diriver from Robinson Hospital accepted a donation from a Rotary Club member.
Nog ‘n kandidaat in die plaaslike verkiesing in 1987 was dr Connie Mulder
Mej Neuhoff het M & B Bargain Centre, die nuwe Randfonteinse Tweedehandse Klerewinkel, oopgemaak.
In dié uitgawe het Hoërskool Riebeeckrand hul gewilde kaskardag en kermis aangekondig.
Een van die kandidate in die plaaslike verkiesing in 1987 was dr Boy Geldenhuys.

Related Articles

Back to top button