Die Herald gaan ver terug na 27 Februarie 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.
Jaco de Clerq het in dié uitgawe saam met sy pa, Henry, in 'n advertensie vir Henry's Eiendomme verskyn. Jaco het intussen die besigheid by sy pa oorgeneem en albei sy ouers is onlangs oorlede.
Dis #ThrowbackThursday en die Herald kyk vandag na die nuusgebeure waaroor daar in sy 27 Februarie 1987-uitgawe berig is.
Jaco de Clerq het in dié uitgawe saam met sy pa, Henry, in ‘n advertensie vir Henry’s Eiendomme verskyn. Jaco het intussen die besigheid by sy pa oorgeneem en albei sy ouers is onlangs oorlede. Die Herald het by hom gaan aanklop om te hoor wat in die afgelope 32 jaar nog verander het.
Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us atrandfonteinherald@caxton.co.za(please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites