Local newsNews

#ThrowbackThursday – 27 Februarie 1987

Die Herald gaan ver terug na 27 Februarie 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.

Dis #ThrowbackThursday en die Herald kyk vandag na die nuusgebeure waaroor daar in sy 27 Februarie 1987-uitgawe berig is.

Jaco de Clerq het in dié uitgawe saam met sy pa, Henry, in ‘n advertensie vir Henry’s Eiendomme verskyn. Jaco het intussen die besigheid by sy pa oorgeneem en albei sy ouers is onlangs oorlede. Die Herald het by hom gaan aanklop om te hoor wat in die afgelope 32 jaar nog verander het.

Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:

Bridget Bouwer and Ronny Erasmus performed during the Dance, Aerobic and Fashion Extravaganza.
Lions Clubs International members were planning to raise funds for various projects and organisations, including the South African Guide Dog Association, on 7 March.
Jaco de Clerq het in dié uitgawe saam met sy pa, Henry, in ‘n advertensie vir Henry’s Eiendomme verskyn. In die uitgawe is ‘n plot van vyf hektaar vir net R17 000 geadverteer.
Die 65-jarige mnr Van der Hoewe van Wheatlands het ‘n reuse pampoen wat nie minder nie as 28kg geweeg het, na die Herald se kantoor gebring. Paula Covceiro staan hier by die pampoen.
Kaptein Claasen van die destydse Randfontein Speurtak het inwoners gewaarsku dat hul fietse moontlik deur diewe geteiken kan word indien dit nie duidelik gemerk is nie.
Due to heavy floods, local archer Mike Connelly, former world bow-hunting champion could not take part in 1987 championships to defend his title.
Randfontein’s very own locally produced sports car only cost R49 500 in 1987.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button