Local newsNews

‘n ‘Gee My Die Bybel’-lesingsreeks vir gelowiges

Dié wat wonder of die Bybel steeds relevant is of wat graag die Bybel beter wil verstaan, moet nie die byeenkoms in Helikonpark van 18 Maart tot 11 April nie misloop nie.

Dié wat wonder of die Bybel steeds relevant is of wat graag die Bybel beter wil verstaan, moet nie die ‘Gee My Die Bybel’-lesingsreeks misloop nie.

Die reeks lesings gaan van 18 Maart tot 11 April by Kingfisherlaan 58 in Helikonpark deur dominee Ernie Rex aangebied word. Hy is ‘n belese man en het dié reeks reeds met groot sukses in verskeie dorpe aangebied.

In dié reeks word die volgende vrae beantwoord:

• Wat gebeur as jy sterwe?

• Is die wegraping Bybels of nie?

• Is die duisend jaar van vrede hier op aarde, of nie?

• Is die Hemel en die Nuwe Aarde ‘n werklikheid?

• Waar, wanneer en hoe vind die oordeel plaas?

• Is die hel ‘n plek waar die sondaar vir ewig brand?

• Kan ‘n mens die profesieë in die boek Openbaring verstaan, of bly dit ‘n raaisel?

Vir meer inligting oor die geleentheid skakel gerus 083 324 8912 of 082 494 6298.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button