Local newsNews

#ThrowbackThursday – 30 Januarie 1987

Die Herald gaan terug na 30 Januarie 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.

Dis #ThrowbackThursday en die Herald het teruggekyk oor die nuusgebeure in die 30 Januarie 1987-uitgawe.

In dié uitgawe het André Rossouw, destydse burgemeester van R’fontein, saam met Randmark se topatlete verskyn. As burgemeester was hy gereeld ‘n eregas by sportprysuitdelings, maar wedvlugduiwe was sy gunstelingsport.

Die Herald het gaan uitvind watter interessante staaltjies André oor die jaar 1987 kan vertel.

Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:

Randfontein se Amateurfietsryklub het weereens geskiedenis gemaak toe vier van sy lede gekies is om Wes-Transvaal in die Drie Provinsies-baankompetisie op Hector Norris Park te verteenwoordig.
Die Randfontein NG Noord-gemeente se JKA het op 14 Februarie ‘n konsert van Rina Hugo in die saal van Randfontein High School aangebied.
Mrs Fisher wrote a letter to thank the medical staff who cared for her grandson, baby Wayne Mans when he underwent a colostomy.
Randfontein Primary School’s Trojans showed their superiority over both Spartans and Athenians during their interhouse athletics meeting at the school.
Die manne van die Stadsraad en die Munisipaliteit het behoorlik uitgehaal en gewys toe hulle ‘n bietjie gaan lyn natmaak het by ‘n foreldam. Freddy Britz, destydse Herald-joernalis het die grootste vis gevang.
No less than 21 dogs and 19 cats had to be put down by the local SPCA during the previous festive season. This was due to negligence by the owners and a lack of support by the general public to the SPCA.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button