#ThrowbackThursday – 23 January 1987

The Herald goes back, way back, to 23 January 1987 for this week’s #ThrowbackThursday.

It’s Throwback Thursday and the Herald went back in time to 23 January 1987, to the third edition of that year.

About 32 years later, we once again spoke to Rita Jacobs who appeared in that edition and ran an advert for a flower club.

On Thursday, 24 January 2019, Rita shared with us some of the historical events of the town and how different things were back in 1987.

At the time, Rita was 53 years old. This year she will be celebrating her 85th birthday.

Below are some other interesting items that made headlines in that third edition of 1987:

Wie sou dink dat jy 32 jaar terug slegs 29c vir ‘n toiletrol sou betaal.
Local karate champion, Ken Witstock, ran an advert in the Herald teaching self-defence.
Maretha Marais, moedige matriekdogter van Hoërskool Riebeeck, het haar eindeksamen die vorige jaar in die hospitaal geskryf en sommer twee onderskeidings ook behaal. Die Herald het toe berig dat Maretha, dogter van Ds en Mev Marais van Randfontein, vanaf September tot einde November in die hospitaal gelê het met ‘n gemengde bindweefsel siekte en kon gevolglik nie soos haar maats by die skool haar eksamens aflê nie.
The Herald reported that the Randfontein’s SPCA had to put down 21 dogs and 19 cats during the 1986 festive season.
Wie het gesê mooi blondines is dom? Celeste Roos, pragtige Mej Randfontein 1986 het met die pasafgelope matriekeksamen hierdie gesegde vir oulaas as verkeerd bewys deur ‘n onderskeiding in Afrikaans te behaal. Dit nogal aan ‘n Engelsmedium skool, Randfontein High School (RHS)! Sy het ook twee B-simbole behaal.
Groot planne is gemaak vir Westonaria se 50e verjaarsdagvieringe. Stadsklerk Hannes van Niekerk het aan die Herald enkele van die planne bekend gemaak en gesê dat die finale datums later deur middel van die koerant aan die publiek bekend gemaak sou word. Die eerste van die funksies sou ‘n formele dinee wees, gevolg deur ‘n gouemarathon oor 42,2km, ‘n amateurstoeikampioenskap, danskampioenskappe, massa liggamsoefening en koor byeenkoms, rugby- en atletiekdag en fietstoer oor die goue streek.
Kan jy dit glo! Joshua Doore het ‘n moderne 7-stuk ‘Florence’ eetkamerstel wat uit ‘n glasbladtafel en ses stylvolle stoele bestaan vir slegs R699,90 geadverteer.
Four of Beryl Blount (Cilliers)’s dancers worked hard in preparation for a trip to the UK in April to take part in the British Isles Freestyle Championships. The four dancers are Michel and Pamela Pires, Cindy Starrett and Tracey Cilliers.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version