NewsSchools

Fotos: Grotmense by Jannas-groentjiekonsert?

Die trane het gevloei tydens Hoërskool Jan Viljoen se groentjiekonsert vroeër in die week.

Leerders, personeel en ouers van Hoërskool Jan Viljoen het gelag dat die trane vloei tydens vanjaar se groentjiekonsert.

Dié konsert het vir lekker vermaak op Woensdag 16 en Donderdag 17 Januarie gesorg.

Die tonele van Jannas se groentjiekonsert het met snaakse danspassies op maat van gewilde liedjies gepaard gegaan. Foto: Jaco-Mari Futcher

“Die Graad 8’s was Oermangwafs, oftewel grotmense. Die tema was dat selfs ‘n grotman ‘n plekkie in Hoërskool Jan Viljoen kan kry. Die hoogtepunt was die hoendervleisoomblik toe hulle die skoollied gesing het, want dit was duidelik dat hierdie Oermangwafs nou trotse Jannas is,” het Nirica Crous, waarnemende skoolwoordvoerder gesê.

George Smith het die konsert gereël, en Nirica en Bianca Briendenhann was die skrywers van die komiese meesterstuk. Die tonele het met snaakse danspassies op gewilde liedjies gepaard gegaan.

Die tonele van Jannas se groentjiekonsert het met snaakse danspassies op maat van gewilde liedjies gepaard gegaan. Foto: Jaco-Mari Futcher

“Die Graad 8’s het gedans en toneel gespeel asof hul lewens daarvan afhang en hulle het hulself goed van hul taak gekwyt. Tussen ure van inburgering en klasse het hierdie nuwe Jannas-leerders tyd gemaak om hard te oefen sodat die produksie ‘n sukses kon wees,” het sy bygevoeg.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button