NewsSchools

VIDEO: Wat die toekoms vir Jannas-matrieks inhou

#MatriekUitslae2018: Die Herald het al die opgewondenheid onder Jannas-matrieks vasgevang en gevra wat die toekoms vir hulle inhou.

Die dag het uiteindelik aangebreek vir die matriekleerders van 2018 om uit te vind of hul harde werk die moeite werd was.

Tiaan van Niekerk se harde werk het hom gehelp om ‘n voet in die deur te kry om ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom te studeer.

Op Vrydag, 4 Januarie is die matriekuitslae bekendgemaak. Sommige (oud)leerders is verlig dat hulle geslaag het en ander gaan hul vraestelle laat hernasien, maar een ding is seker en dit is dat al die matrieks van 2018 opgewonde is oor wat die toekoms vir hulle inhou.

Die Herald het by Hoërskool Jan Viljoen gaan uitvind wat die 2018-matrieks se toekomsplanne is.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button