VIDEO: Ramkriekies-juffrou gee raad vir ’n kleutervriendelike kosblik

Sanrie Nel van Ramkriekies Kleuterskool gee idees vir ’n gesonde kosblik vir besige kleuters.

Dis belangrik vir besige kleuters om voedsame kos deur die dag te eet, maar dis nie altyd maklik om ’n interessante en gesonde kosblik te pak nie.

Die Herald het vir Sanrie Nel van Ramkriekies Kleuterskool gevra vir oulike idees om ’n gesonde kosblik vir besige ‘n kleuter te pak.

Kyk hier:

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version