NewsSchools

VIDEO: Wat ek eendag wil word … (Ramkriekies)

Ramkriekies-kleuters sien baie uit na verskillende loopbane.

Die Herald het onlangs met die kleuters van Ramkriekies Kleuterskool gaan gesels om uit te vind wat hulle eendag wil word.

Kyk hier:

Van die kleuters sien baie uit om eendag haarkappers en tandartse te word.

Een van die kleuters sien daarna uit om eendag ‘n haarkapper te word.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button