NewsSchools

VIDEO: Seënwense vir 2019 van Rosemarie Kahn Kleuterskool-hoof

Ilsa Otto, hoof van Rosemarie Kahn Kleuterskool se nuwejaarswense vir Randfontein.

Die Herald het by Ilsa Otto, hoof van Rosemarie Kahn Kleuterskool gaan uitvind wat haar 2019-nuwejaarswense vir Randfontein se gemeenskap is.

Kyk hier:

“My grootste wens vir 2019 is dat lede van die gemeenskap mekaar so opbou dat Randfontein aan die einde van die jaar vir die gewilde Dorp van die Jaar-kompetisie kan inskryf,” het Ilsa gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button