VIDEO: Kerswense van Ram-skoolhoof

Laerskool Randfontein se hoof, Leon Haupt se Kerswense vir Randfontein en Westonaria.

Die Herald het by Laerskool Randfontein se skoolhoof, Leon Haupt gaan uitvind wat sy Kerswense aan Randfontein se gemeenskap vir 2018 is.

Kyk hier:

“Dis vir my ’n baie groot voorreg om vir die gemeenskap van Randfontein en Westonaria ’n baie geseënde Kersdag toe te wens. Ek vertrou dat 2019 ’n geseënde jaar vir almal sal wees,” het Leon gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version