NewsSchools

VIDEO: Feeswense van Jannas-skoolhoof

Hoërskool Jan Viljoen se hoof, Sarel Steyn se feeswense.

Die Herald het by Hoërskool Jan Viljoen se hoof, Sarel Steyn se gaan uitvind wat sy feestyd- en nuwejaarswense vir 2019 vir Randfontein is.

Kyk hier:

“Ons skool wil vir elke inwoner van Randfontein ’n geseënde Christusfees toewens. Ons sê ook voorspoed vir 2019. Ons hoop dat die skool in 2019 ’n pad saam met Randfontein se gemeenskap sal kan stap,” het Sarel gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button