VIDEO: Feesseisoenwense van raadslede
Twee van Randfontein se gewildste raadslede wens die gemeenskap ‘n geseënde Kerstyd en ’n voorspoedige 2019 toe.
Twee van Randfontein se gewildste raadslede, Sina Erasmus en Ellik de Lange wens die gemeenskap ‘n geseënde Kerstyd en ’n voorspoedige 2019 toe.

“Ek wens Randfontein se gemeenskap alles van die beste toe en ek wil net baie dankie sê vir almal se ondersteuning en samewerking deur die jaar,” het Ellik gesê.
Sina het gesê dat sy vir elke persoon in haar wyk ’n voorspoedige 2019 toewens.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



