Loggies het in nog 'n aflewering oor Tuisveiligheid vir ouers of verantwoordelike persone gevra of hulle al gewonder het waarmee sommige jong kinders speel as daar nie ouertoesig is nie. Daar is genoem dat dit dalk pa se pistool kan wees wat onder klere gebêre word en waarmee hy by sy maatjie wil spog. 'n Ander moontlikheid is dat hy dalk proefnemings doen met die brandstowwe, sure en chemikalieë wat onder die wasbak gebêre word.
It’s Throwback Thursday and the Herald went back in time to 5 December 1986, when one of the front page stories was headlined Carols by Candlelight – Dec 8 – Riebeeck Lake.
This said to be annual event was once again to be held at Riebeeck Lake, and organisers aimed at reaching the 1 000 attendance mark.
That was the fourth consecutive year that the event was held in Randfontein. The first year 300 people attended, the second year 450 people turned up and in 1985 the 800 mark was exceeded.
Councillor Roy Harris at the time requested all citizens to support the event.
Citizens were also asked not to bring their own candles as the Rotary Club sold candles for 50 cents each. The income would go towards the Patient Support Group in Randfontein.
View other interesting headlines at the time below:
Die Skoukomitee het dit duidelik gestel dat geen sanksies, selfs die swak ekonomie, disinvestering en die swak wisselkoers in die pad van daardie jaar se Skou sou staan nie. Hierdie eerste volwaardige skou in Randfontein sou van 25 tot 28 Februarie op die HF Verwoerd-gronde aangebied word.Checkers het groot Kersvreugde gebring met hul lae pryse vir die feesseisoen. ‘n Groot bottel Mayonnaise (750g) was te koop teen R3,29, Tastic-rys (2kg) teen R3,09 en Selfbedruipingskalkoene teen R5,69 per kg.Wimpy in Randfontein het met ‘n idee vorendag gekom om veral jongmense op ‘n ‘ordentlike plek’ bymekaar te laat kom en pret te hê wat hulle sommer aan die banke vasgenael hou – ‘n kaasburgeretery tot dit by hul ore uithang. Nico Pelser (op die foto links bo) is die jongman wat die meeste kaasburgers kon eet. Hy het 17 verorber terwyl Henk Holtzhausen (op die foto links onder) kort op sy hakke was met 16.The article is about spiritual strength and awareness.The Herald’s address in Witpoortjie in 1986.The annual Carols by Candlelight event at Riebeeck Lake attracted hundreds of people.Steam cooking was said to be cheaper and healthier.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us atrandfonteinherald@caxton.co.za(please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites