Leerders by twee skole kry ‘n vroeë Kersbederf

Hoërskool Rieebeckrand- en Jan Viljoen-leerders ontvang geskenke van AGS Groen Weiwelde.

AGS Groen Weiwelde het op Woensdag 28 November ‘n honderd skoenbokse met toiletware aan leerders by Hoërskool Rieebeckrand en Hoërskool Jan Viljoen as ‘n vroeë Kersgeskenk uitgedeel.

Thea Wille, die koördineerder van die projek het gesê dat hul oogmerk is om vir die leerders aan die einde van die skooljaar iets te gee om oor te glimlag en hulle te laat voel dat hulle waardeer word.

Ons wil hê dit moet vir die ontvangers iets spesiaal wees, daarom wil ons die projek uitbrei sodat al die kinders in die gemeenskap wat dit nodig het, iets kan ontvang,” het Thea bygevoeg.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version