#ThrowbackThursday – 7 November 1986

The Herald goes back, way back, to 7 November 1986 for this week’s #ThrowbackThursday.

It’s Throwback Thursday and the Herald went back in time to 7 November 1986, when the front page story was ‘Here are our 15 finalists!’.

This was a story pertaining to the local beauty queens who entered for the Ms Randfontein 1986 that would be held on November 21. The finalists were between the ages of 16 and 21, the Herald reported at the time.

Yolinda Livesage, Miss Randfontein 1985, would be one of the judges in the finals.

Other interesting headlines at the time:

Ben Morgenroood is geen onbekende in Randfontein nie en sekerlik ook geen onbekende in die motorsportkringe nie. Die Herald het berig dat Samcor Ben vir die nuwe seisoen gaan borg en ook aan hom ‘n Mazda 323EGI skenk waarmee hy in die Groep N, Klas D items sal meeding.
These are some of the beautiful ladies who entered for the Miss Randfontein title.
Mev Fransie Venter, eiendomsagent by die Perm in Randfontein was op pad om ‘n kliënt ‘n huis te gaan wys toe ‘n seldsame ondervinding haar en die kliënt te beurt geval het. Terwyl hulle deur Homelake gery het, het Mev Venter haar pa se motor in die pad sien staan en opgemerk dat dit besig is om agteruit te ry. Sy kon haar pa egter nie agter die stuurwiel sien sit nie. Toe sy langs haar pa se motor kom was daar ‘n seuntjie binne en nog ‘n seuntjie besig om die motor van voor af te stoot. Sy het albei teen ‘n boom vasgemaak en die polisie ontbied. Die seuns was 13 en 15 jaar oud onderskeidelik.
Nog Mej Randfontein finaliste.
Om die geleentheid van Westonaria se vyftigste bestaansjaar te herdenk is daar volgens gebruik besluit dat ‘n feesembleem en slagspreuk wat simbolies van die gedenkjaar is, ontwerp moet word. Een slagspreuk voorgestel is ‘Stad met die hart van goud’.
Babs Diederichs van Randfontein was werksaam by Randfontein Paneelkloppers. Sy het ‘n onaangename ondervinding gehad toe sy by die Princess Verpleeginrigting in Johannesburg uitkom om in haar motor te klim en ‘n man skielik haar handsak gegryp en laat spaander het. Die handsakdief is weg met R3 695 in kontant asook ander items. Die polisie het later die handsak gekry maar al die items asook die geld is daarmee heen.
Mej Randfontein skoonhede op die verhoog.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version