Die matriekeindeksamen is sedert Maandag, 15 Oktober aan die gang en Herald het gaan uitvind hoe ‘n paar matrieks hierdie stresvolle en seker die belangrikste tydperk in hul lewens tans ervaar.
KYK HIER:
Tydens elke matriekeindeksamen is daar glimlagte en trane, maar die belangrikste van alles is die verligting wanneer die stresvolste tydperk in mens se skoolloopbaan verby is.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!