NewsSchools

Rappies skop lente af met ‘n sokkie

Die leerders het op 20 September die begin van die nuwe seisoen gevier.

Laerskool Rapportryer die lente met ‘n huppel in hul stap, vrolike Lentedag-uitrustings en ‘n sokkie gevier.

Volgens die skakelbeampte van Laerskool Rapportryer, Roleen Olivier, het die leerders op 20 September die begin van die nuwe seisoen gevier.

Die Rappies-leerders het die geleentheid gehad om in gewone klere skool toe te kom en almal het vrolik en kleurvol aangetrek. Sommige dogters het mooi somersrokkies aangehad en ander het ‘n blom of twee in hul hare gedra,” het sy gesê.

Die personeel het ook met groot entoesiasme dié dag gevier en sommige juffrouens het blomkrone gedra.

“Die hoogtepunt van ons Lentedag-vieringe is die sokkie. Dis ‘n geleentheid waarna leerders maande lank uitsien,” het Roleen gesê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

Www free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button