Bumble Bee Dagsorg het op Donderdag, 10 Mei Hemelvaart op ‘n baie mooi, gepaste wyse gevier.
Hul kreatiewe idee was om geel ballonne in die lug op te stuur. Eienaar en skoolhoof, Madeleine Britz en haar personeel het aan die kleintjies mooi verduidelik waaroor Hemelvaart gaan
“Ons bytjies het dit vreeslik geniet en dit was vir hulle opwindend. Ons voel die dag moet steeds gevier word en sien uit na die volgende een,” het Madeleine gesê.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!