NewsSchools

Ballonne in die lug vir Hemelvaartdag

Hulle het aan die kleintjies mooi verduidelik waaroor Hemelvaart gaan.

Bumble Bee Dagsorg het op Donderdag, 10 Mei Hemelvaart op ‘n baie mooi, gepaste wyse gevier.

Hul kreatiewe idee was om geel ballonne in die lug op te stuur. Eienaar en skoolhoof, Madeleine Britz en haar personeel het aan die kleintjies mooi verduidelik waaroor Hemelvaart gaan

Amore Mc Keith en Jean-Pierre Marias kyk hoe hul balonne opstyg.

“Ons bytjies het dit vreeslik geniet en dit was vir hulle opwindend. Ons voel die dag moet steeds gevier word en sien uit na die volgende een,” het Madeleine gesê.

Ruvan Jansen van Rensburg, Duncan van Wyk en Carter van der Westhuisen.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button