KYK: Herald sing saam met country-sanger

'n Proesel van die 51-jarige Jesse Boston se Country-talent!

Die Herald het Woensdag soveel pret gehad toe country-sanger Jessie Boston, 51, sy musiektalent ten toon gestel het.

Jessie, wat oorspronklik van die Vaaldriehoek af is, woon die afgelope jaar hier in Randfontein.

Musiek vloei deur Jessie se are en hy is van kleins af baie lief vir country-musiek. Hy is reeds 19 jaar lid van die musiekgroep Just Friends en is reeds weer op pad Richardsbaai toe waar hy die naweek gaan optree.

Lees meer oor Jessie Boston in die 15 Mei-uitgawe van die Randfontein Herald.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version