NewsSchools

Rappies kies ‘n sonskyndag vir huissport

"Julle het uitstekend presteer," het Roleen Olivier namens Laerskool Rapportryer gesĂȘ.

Op ‘n heerlike sonnige dag in Januarie het Laerskool Rapportryer hulle jaarlikse huissport gehou.

Dit was werklik ’n dag wat klein en groot sal onthou toe Rappies se atlete gewys het wat in hulle steek.

Liezl Pio en Hannes Strooh met hulle trofees. Foto: Ingestuur.

“Baie geluk aan die Springbokke wat die Spanbeker gewen het, en die Koedoes wat die Geesbeker opgeraap het,” het Roleen Olivier, Laerskool Rapportryer se woordvoerder gesĂȘ.

“Rappies sĂȘ ook baie geluk aan die Junior Victrix Ludorum – Kaylin Rossouw en Junior Victor Ludorum – Jasin Breedt. Die Senior Victrix Ludorum is Liezl Pio en die Senior Victor Ludorum is Hannes Strooh.

“Julle het uitstekend presteer,” het Roleen namens die skool gesĂȘ.

Lettie Esterhuizen bedank die ouers, personeel wat as beamptes gewerk het en elke leerder wat deelgeneem het vir hulle bydraes.

Het jy dalk meer inligting rakende diĂ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button