Vermiste pa en seun gevind

Omstandighede rondom verdwyning onduidelik

Die 34-jarige pa, Martin Sylvester Dazel, en sy 12-jarige seun, Francois, wat vermis was sedert 8 Januarie, is opgespoor.

Die omstandighede rondom hul verdwyning is onduidelik.

Lees die oorspronklike artikel hier: Kommer oor vermiste pa en seun

Die twee sou na bewering ‘n bus in Durban na Johannesburg toe haal, maar hulle het nie Maandag, 8 Januarie by hul bestemming aangekom nie.

Die Dazels is ongedeerd.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version