Die 34-jarige pa, Martin Sylvester Dazel, en sy 12-jarige seun, Francois, wat vermis was sedert 8 Januarie, is opgespoor.
Die omstandighede rondom hul verdwyning is onduidelik.
Lees die oorspronklike artikel hier: Kommer oor vermiste pa en seun
Die twee sou na bewering ‘n bus in Durban na Johannesburg toe haal, maar hulle het nie Maandag, 8 Januarie by hul bestemming aangekom nie.
Die Dazels is ongedeerd.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!