Local newsNews

Groot danspartytjie in Wheatlands

Stof jou dansskoene af vir 'n groot danspartytjie by die Tuinhekkie Boeremark op 3 November.

Op Vrydag, 3 November gaan die Tuinhekkie Boeremark en Blomskuur ‘n groot danspartytjie hou.

Die bekende kunstenaar, Franna, gaan optree en beloof om almal op die dansvloer te kry.

Daar sal ook kosstalletjies wees. Die dans begin om 7nm en daar gaan tot laat gekuier word.

• Navrae: Kontak 073 565 8905.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button